DIE SAID HET ’N DATABASIS VAN SUID-AFRIKANERS SE BUITELANDSE BESIT

Suid-Afrikaners wat geld en bates oorsee skuif, moet in gedagte hou dat die buitelandse finansiële instellings by wie hulle belê, verplig is om die belastingbetaler se beleggingsinligting met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) te deel.